Stephan praat oor Jesus se houding teenoor die godsdienstiges van die dag.
{ 1 comment }
Hi julle,
Ons vra om verskoning vir die lang stilte op die webblad… Daar is egter goeie nuus. In die tyd wat daar stilte was het ons hard gewerk en beplan aan ons nuutste bybelskool projek — Bybelreis. Indien jy Stephan se videos waardevol vind, maak seker dat jy meer gaan uitvind oor Bybelreis, en jou naam op die lys kry vir ‘launch’ nuus.
Ons gesels binnekort…
Die Bybelreis Span
{ 0 comments }
Hier volg deel 27 van die Jona en Ester video reeks, aangebied deur Stephan Joubert. Dit is die laaste video in die reeks. Ons is hard agter die skerms besig om iets waarlik opwindends te beplan. Ons sal julle hier laat weet sodra ons gereed is. Geniet die video… ons gesels binnekort.
{ 0 comments }
Hier volg deel 26 van die Jona en Ester video reeks, aangebied deur Stephan Joubert. Ons nader nou die einde van die reeks, en sal volgende week die laaste uitgawe daarvan laai. Hou die spasie dop om te hoor wat kom volgende…
{ 0 comments }
Hier volg deel 25 van die Jona en Ester video reeks, aangebied deur Stephan Joubert.
{ 0 comments }
Hier volg deel 24 van die Jona en Ester video reeks, aangebied deur Stephan Joubert.
{ 1 comment }
Hier volg deel 23 van die Jona en Ester video reeks, aangebied deur Stephan Joubert.
{ 0 comments }
Hier volg deel 22 van die Jona en Ester video reeks, aangebied deur Stephan Joubert.
{ 0 comments }
Hier volg deel 21 van die Jona en Ester video reeks, aangebied deur Stephan Joubert. En die klank is weer op die regte standaard!
{ 0 comments }