Ons reeks oor die duiwel, aangebied deur Stephan Joubert en Dries Lombaard, bestaan uit drie dele. Hier volg die tweede video.
Jy kan die video aflaai op jou rekenaar deur op hierdie skakel te kliek met die regterkantse muis knoppie. Kies dan ‘Save taget as…’: Die duiwel – Deel 2 van 3
As jy nie die video kan sien nie, moet jy Quicktime van Apple aflaai. Gaan na: http://www.apple.com/quicktime/download/ en volg die instruksie daar.
{ 1 trackback }
{ 1 comment }
Baie dankie vir hierdie Bybelskool videos en opnames. Ons hier op die platteland (Vryheid) het nie die geleentheid om altyd sulke kwaliteit en WAARHEID bybelskole en bybelstudies by te woon nie. Hou asb so aan!!
Liefde
Comments on this entry are closed.