Jona en Ester – Deel 26

Hier volg deel 26 van die Jona en Ester video reeks, aangebied deur Stephan Joubert. Ons nader nou die einde van die reeks, en sal volgende week die laaste uitgawe daarvan laai. Hou die spasie dop om te hoor wat kom volgende…

 

 

Jy kan die video aflaai op jou rekenaar deur op hierdie skakel te kliek met die regterkantse muis knoppie. Kies dan ‘Save taget as…’: Jona en Ester – Deel 26

As jy nie die video kan sien nie, moet jy Quicktime van Apple aflaai. Gaan na: http://www.apple.com/quicktime/download/ en volg die instruksies daar.

Leave a Comment