Die Bybelreis ‘Launch’ – Goeie Nuus!

Hi julle,

Ons vra om verskoning vir die lang stilte op die webblad… Daar is egter goeie nuus. In die tyd wat daar stilte was het ons hard gewerk en beplan aan ons nuutste bybelskool projek — Bybelreis. Indien jy Stephan se videos waardevol vind, maak seker dat jy meer gaan uitvind oor Bybelreis, en jou naam op die lys kry vir ‘launch’ nuus.

Ons gesels binnekort…
Die Bybelreis Span

Leave a Comment