From the category archives:

Matteus

In die laaste video oor die bergrede gesels Stephan oor belangrike lesse uit Matteus 7.

[kliek om voort te gaan...]

{ Comments on this entry are closed }

In hierdie aflewering van ons video bybelskool op Matteus, praat Stephan oor die Onse Vader, en sluit Matteus 6 af.

Goeie Nuus — ons werk baie hard aan ons nuwe lidmaatskap webblad waar ‘n meer volledige bybelskool met baie behulpsame materiaal binnekort beskikbaar sal wees. Gaan teken gerus solank in daar om seker te maak julle mis niks: eteach.co.za.

[kliek om voort te gaan...]

{ Comments on this entry are closed }

Die nuutste aflewering van ons Matteus video bybelskool is hier… Stephan leer ons oor die gee van aalmoese, bid en vas volgens Matteus 6. Geniet dit!

Goeie Nuus — ons werk baie hard aan ons nuwe lidmaatskap webblad waar ‘n meer volledige bybelskool met baie behulpsame materiaal binnekort beskikbaar sal wees. Gaan teken gerus solank in daar om seker te maak julle mis niks: eteach.co.za.

[kliek om voort te gaan...]

{ Comments on this entry are closed }

Nog ‘n lekker geselsie oor die materiaal wat Stephan reeds gedek het… In deel 10 gesels Stephan met Dries Cronje om ‘n paar moeilike vrae met betrekking tot die lewe op Jesus se spoor te probeer antwoord. Dis baie insiggewend.

Goeie Nuus — ons werk baie hard aan ons nuwe lidmaatskap webblad waar ‘n meer volledige bybelskool met baie behulpsame materiaal binnekort beskikbaar sal wees. Gaan teken gerus solank in daar om seker te maak julle mis niks: eteach.co.za.

[kliek om voort te gaan...]

{ Comments on this entry are closed }

In deel 9 van ons video bybelskool op Matteus gesels Dries Lombaard bietjie met Stephan oor die videos wat reeds opgelaai is. Hulle raak ‘n paar interesante onderwerpe aan.

Goeie Nuus — ons werk baie hard aan ons nuwe lidmaatskap webblad waar ‘n meer volledige bybelskool met baie behulpsame materiaal binnekort beskikbaar sal wees. Gaan teken gerus solank in daar om seker te maak julle mis niks: eteach.co.za.

[kliek om voort te gaan...]

{ Comments on this entry are closed }

Deel 8 in die video bybelskool oor Matteus is hier — Stephan se lering van hoofstuk 5 word voortgesit… Dit wys ons iets van hoe radikaal Jesus voel oor heiligheid. Ons hoop julle vind dit baie insiggewend. Goeie Nuus — ons werk baie hard aan ons nuwe lidmaatskap webblad waar ‘n meer volledige bybelskool met baie behulpsame materiaal binnekort beskikbaar sal wees. Gaan teken gerus solank in daar om seker te maak julle mis niks: eteach.co.za.

[kliek om voort te gaan...]

{ Comments on this entry are closed }

Vandag begin ons met een van die mees betekenisvolle stukke lering wat Jesus gegee het. Die Bergrede. Matteus 5 is maklik die bekendste deel van die bybel, met die saligspreke en die 6 stellings wat daarop volg wat wys hoe radikaal Jesus voel oor die Wet van God. Ons hoop dit help jou op jou wandel met Jesus.

[kliek om voort te gaan...]

{ Comments on this entry are closed }

Deel 6 in die reeks van die Matteus video bybelskool is hier…

[kliek om voort te gaan...]

{ Comments on this entry are closed }

In hierdie uitgawe van die ekerk video bybelskool leer Stephan ons meer oor die rol van Johannes die doper. Ons hoop julle vind dit leersaam!

[kliek om voort te gaan...]

{ Comments on this entry are closed }

Hier volg die 4de uitgawe van die ekerk bybelskool video reeks oor Matteus. Stephan gesels met Dries Lombaard oor die insigte wat uit die vorige Matteus videos gekom het.

[kliek om voort te gaan...]

{ Comments on this entry are closed }