From the category archives:

Matteus

Ons reeks oor Matteus se 3de uitgawe is hier… Stephan gesels met ons oor wat dit beteken het vir Maria om swanger te raak buite ‘n huwelik in haar kultuur, en gee meer insig oor die drie wyse manne wat met Jesus se geboorte die ster gevolg het.

[kliek om voort te gaan...]

{ Comments on this entry are closed }

Ons reeks oor Matteus se 2de uitgawe is hier. Geniet dit! En… onthou om kommentaar te lewer.

[kliek om voort te gaan...]

{ Comments on this entry are closed }

Opwindend! Ons reeks oor Matteus, aangebied deur Stephan Joubert met ‘n gasspreker van tyd tot tyd, begin vandag. Dit is nie alles vooruit opgeneem nie, so ons kan nog nie sê uit presies hoeveel dele dit sal bestaan nie. Dit sal oor ‘n hele paar maande strek. Kyk uit vir ‘n nuwe aflewering elke twee weke. Hier volg die eerste video.

[kliek om voort te gaan...]

{ Comments on this entry are closed }